See van Galilea
Hier is ek by die See van Galilea by die plekkie met die naam van Tabgah - waar Jesus die broodjies en visse vermeerder het. Die plek het my bekoor. Dalk het Jesus op hierdie klip getrap!
 

JAJF