Olyfberg
Hier staan ek op die Olyfberg, oos van die ou stadsmuur. In die agtergrond is die "Temple Mount"  met die prominente "Dome of the Rock". Regs van my is die "Golden Gate" wat tot vandag toe nog geseël is.
 

JAJF