|
Dit
is afgeneem in die Bo-vertrek waar Jesus en sy dissipels die laaste
avondsmaal gehou het. Dis ook hier waar die Heilige Gees op die 120
dissipels uitgestort is. Ons het baie lekker hier gesing. As jy nie
Jesus ken nie, het dit nie baie betekenis nie. |
|